img Leseprobe Leseprobe

Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)

Afrikaans Edition

Anna Erishkigal

EPUB
ca. 2,99
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Seraphim Press img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos ‘n posisie as ‘n hoërskool onderwyseres by ‘n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor “die oppasser” nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as ‘n wapen te gebruik om vir Adam terug te lok.
.
Elke keer wat die Jackson olie erfgenaam opdaag, raak Pippa getraumatiseerd en begin om oor haar denkbeeldige “Fee Koningin” te praat. Dit is ‘n stryd om toesig wat ‘n skrikwekkende ooreenkoms met haar verlede het–– die een wat tot haar geliefde perd, Harvey, se dood gelei het. Kan sy hulle gemeenskaplike liefde vir perde gebruik om vir Pippa te leer hoe om haar ma se speletjies te hanteer? Of sal Eva op die Condamine Rivier Plaas beslag lê om vir Adam en Pippa te forseer om na Brisbane terug te keer?
.
Dinge lyk hopeloos totdat ‘n vreesaanjaende nuwe spook ruiter –– ‘n man op ‘n geverfde hings –– in Rosie se drome verskyn in Boek 2 van Die Veiling Trilogie.
.
In hierdie hedendaagse rendisie [van Jane Eyre]… alhoewel Adam nie ‘n mal vrou in sy solder versteek het nie, het hy ‘n mal vrou wat probeer om hom terug te kry en enkel toesig van sy dogter te wen. Sy sal enige iets doen, maak nie saak wie seerkry nie, om te kry wat SY wil hê. Dit stem ooreen met die Bronte storielyn, maar met ‘n verrassende moderne draai. Jy sal saam met die heldin wil huil terwyl sy sukkel om die klein dogtertjie van haar mal en manupulerende ma te beskerm, en jy sal vir Adam & Rosie juig soos hulle klein treëtjies neem om mekaar te vertrou en in ware liefde te glo.” – Dark Lilith Blogs
.
Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik... sy is ook baie broos aangesien sy vasgevang is in die lelekheid van ‘n toesig stryd tussen haar ouers, om nie van haar ma se mal, afkrakende gedrag teenoor haar te praat nie. Jy sal vir Pippa ‘n drukkie wil gee en haar veilig wil hou.” – Dark Lilith Blogs
.
Hierdie is die storie van ‘n pa, Adam, wat wat ook al hy moet vir sy dogter sal deurgaan. Pippa, wat in fantasie ontsnap soos sy kan, is vasgevang in ‘n bitter toesig dispuut. Rosie bevind haarself in die middle van hulle konflik en hoop, terwyl sy ook haar eie moet hanteer, geforseer om onder dieselfde dak haar afstand van ‘n man waarna sy meer en meer aangetrokke voel te hou. Elke karakter word duidelik, emosievol, en kunstig voorgestel.” – Dale Amidei, skrywer van “Jon’s Trilogy”
.
*
Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaans language

Weitere Titel von diesem Autor
Anna Erishkigal
Anna Erishkigal
Anna Erishkigal
Anna Erishkigal
Anna Erishkigal
Anna Erishkigal
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Hans hou bruilof
Rudie van Rensburg
Cover Haas en Harriët
Susan Coetzer
Cover Rooisand
Jeremy Vearey
Cover Opponerende Magte
Aldivan Torres
Cover Heks
Dibi Breytenbach
Cover Drome het ook asem
Helene de Kock
Cover Onrus op Steynshoop
Ingrid Winterbach
Cover Gebooie
Rudie van Rensburg
Cover Onder water
Henda Olivier
Cover Al wat tel
Irma Venter
Cover Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Cover Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg
Cover Bloedsomer
Sidney Gilroy
Cover Leo
Leo
Deon Meyer
Cover Siembamba
Madelein Rust
Cover Duiwelsroos
Leon van Nierop

Kundenbewertungen

Schlagwörter

gothic romance, women's fiction, second chances, family saga, contemporary women, romance, divorce