Lewensgids vir Mans

Heinz Winckler

EPUB
ca. 12,85
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Sachbuch / Religion: Allgemeines, Nachschlagewerke

Beschreibung

Lewensgids vir mans, Heinz Winckler se nuwe boek, is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by mans van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord se oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in mans se daaglikse lewens. Heinz gesels met die leser soos 'n goeie, wyse vriend. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat mans se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van manwees aan. Van die onderwerpe wat bespreek word is 'Hoe om die beste JY te wees', 'Hoe om 'n goeie vriend te wees', 'Hoe om 'n goeie jong student te wees', 'Hoe om die beste getroude man te wees', 'Hoe om 'n goeie pa te wees, 'Hoe om sosiale media te benader', 'Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin' en vele meer.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen