Onvoorwaardelike liefde

Renda de Waal-Fourie

EPUB
ca. 105,06

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Fantasy

Beschreibung

Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand se sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat.Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wereld in die oe te kyk.Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het hy regtig lief geword vir haar?

Weitere Titel von diesem Autor
Renda de Waal-Fourie
Renda de Waal-Fourie

Kundenbewertungen