Die perfekte gene
Alma Carstens
EPUB
ca. 4,03 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om ’n baba te kry, val haar keuse vir ’n skenker outomaties op Jay.
In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie