Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)
Nerine Ahlers
EPUB
ca. 7,78 €
Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre
Beschreibung
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ’n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ’‘n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie