Die skool vir Rampspoedige Talente en ander gelukkige stories
Marieta Nel (Hrsg.)
EPUB
ca. 8,90 €
Kinder- und Jugendbücher / Gedichte und Reime
Beschreibung
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir HUISTAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie