Pienk tonic vir die liefde

Rina Cilliers

EPUB
ca. 5,18
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Publishers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Fea Furstenburg besluit impulsief om te bedank by die gewilde Wiehahn Dierekliniek. Ongelukkig lei dit daartoe dat haar verhouding met die skatryk Marius Wiehahn skipbreuk ly. Voordat sy die kliniek se stof finaal van haar voete afskud, ontmoet sy ’n vreemdeling met blou oë en ’n weerlose mond in ’n perdestal wat ’n vreemde emosie in haar wakker maak. Fea begin ’n nuwe lewe as veearts in ’n rehabilitasiesentrum op ’n wildsplaas vol verrassings en uitdagende ervarings Tot haar verbasing erken sy die aantreklike plaaseienaar, Steph, as die vreemdeling in die perdestal. Net toe hul verhouding begin ontwikkel, daag Marius skielik uit die bloute op en bied sy onvoorwaardelike liefde aan haar. Na ’n vreesaanjaende nag tussen wilde diere en die bedrywighede van ’n sindikaat wat vir Fea aan smokkelhandel verbind, kry sy sekerheid oor die liefde en aan wie haar hart behoort.

Kundenbewertungen