Krok en Dil Vlak 3 Boek 9

Kolle net waar jy kyk

Jaco Jacobs

EPUB
ca. 1,82

Pan Macmillan South Africa img Link Publisher

Schule und Lernen / Lektüren / Interpretationen / Lektürehilfen

Beschreibung

Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...
Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...
Hy maak selfs ''n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?

Kundenbewertungen