Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Isabella Venish

PDF
ca. 12,99

Best Books img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Sprach- und Literaturwissenschaft

Beschreibung

Best Books Eksamenhulp bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets. Dit bevat ook wenke en raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3. Die boek lê die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie in. Dit is ’n oefenboek om tot Graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir Graad 11 en 12 te gebruik.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Kopieskryf
Digital Wold

Kundenbewertungen

Schlagwörter

oefeninge Graad 10, Eksamenhulp, FET Graad 10 Afrikaans, Afrikaans Huistaal, Afrikaansoefeninge