Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal
Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
Anita Voges
PDF
ca. 10,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Sprach- und Literaturwissenschaft
Beschreibung
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as konsepvraestelle vir Vraestel 1 en 3 vir eksamenvoorbereiding.
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Graad 11 Afrikaans Huistaal, Afrikaans HT, Vraestel 3 Afrikaans Huistaal Graad 11, studiegids Afrikaans, begripstoetse Graad 11, Vraestel 1 Afrikaans Huistaal Graad 11, Afrikaans CAPS, taaloefeninge Graad 11, eksamenvoorbereiding, taaltoetse Graad 11, hersiening Graad 11 Afrikaans, Exam practice book, Metro-Noord