Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Belletristik / Essays, Feuilleton, Literaturkritik, Interviews
Beschreibung
'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word.
Kundenbewertungen
EAT, kortverhaalbundel, Woordfees, klasgebruik, Danneline Ramsden, EKM Dido, addisionele taal, Jeremy Veary, Keith Meyer , Allison Matroos, Carina Stander, Elizabeth Wasserman, Derick van der Walt, WOW, Diana Ferrus, Vincent Oliphant, Jan van Tonder, Fiona van Kerwel, Kortverhale, SP Benjamin, skoolgebruik, Sisca Julius, Afrikaans, Troula Goosen, Zelda Bezuidenhout, Woorde open wêrelde