img Leseprobe Leseprobe

Piekfyn Afrikaans Graad 10 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids

PDF
ca. 11,99

Best Books img Link Publisher

Schule und Lernen / Schulbücher Allgemeinbildende Schulen

Beschreibung

Piekfyn Afrikaans Graad 10 se Onderwysersgids • is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring Graad 10-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun • fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind • bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte • ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk • bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit. Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Leergereed Skoolgereed
Melodie de Jager
Cover Vers en vlam
Michael Le Cordeur

Kundenbewertungen