Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Sprach- und Literaturwissenschaft
Beschreibung
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat dit die leerders se ervaringswêreld verryk en hul voorberei vir Graad 6. Die boek sal leerders help om oor onderwerpe te gesels; vlot te praat en te toesprake lewer; taalstrukture foutloos te gebruik; en transaksionele/kreatiewe tekste te beplan en te skryf.
Kundenbewertungen
Intermediêre Fase Afrikaans, Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal, Graad 5 lesse, <span>Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids, Graad 5 EAT, KABV Afrikaans Intermediêre Fase</span>, Graad 5 EAT KABV, Graad 5 EAT leermateriaal, Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids