Vier Seisoene Van Vreugde

Linda Henderson

EPUB
ca. 2,10

Babelcube Inc. img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre

Beschreibung

Moeder Bok het ''n baba bokkie wat in die laat lente gebore was wat sy "Buck" genoem het. Ons volg Buck deur sy eerste lewensjaar, wat lente, somer, herfs en winter insluit. Elke seisoen word vergesel van hulle aktiwiteite met pragtige foto''s! Daar is selfs ''n verduideliking van wat die veranderinge in die seisoene veroorsaak (vir ouer kinders). Jy sal hierdie innemende hulpbron vir jou kinders se biblioteek wil kry. Dit is ouderdom geskik vir kinders 4-9. 

Kundenbewertungen