Ondier

Jan Vermeulen

EPUB
ca. 14,18
Amazon 8,66 € iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

’n Kyk in die donker psige van ’n seksuele kannibaal.
Die hulp van die forensiese profileerder doktor Olaf Demeyer word ingeroep toe voetslaners aan die voet van Bosberg op die naakte lyk van ’n vrou afkom. Sy is vasgemaak teen ’n jong bloekom. Verskeie meswonde ontsier haar liggaam.
Maar Olaf sien nie kans nie. Hy het sy praktyk gesluit want “Ek is oor die muur. Ek het vir te lank te veel oor hierdie soort afgronde van mense gehang - om te probeer help. Toe my eie dogter deur ’n reeksmoordenaar ontvoer word het ek oor my eie afgrond gedonder. Tot onder in die hel. Nooit weer nie. Ek kan nie meer nie. Ek het genoeg gehad.”
Maar so maklik is dit nie om sy rug op hierdie trauma te draai nie. Die slagoffer teen die bloekom is kaptein Jasmyn Oktober - die vrou vir wie hy lief geword het. Sy het uit sy lewe gestap toe sy agterkom sy verwag sy kind. Cor is nou twee maande oud en hy ly aan ’n ernstige hartdefek. Hy moet dringend in die Kaap kom vir ’n operasie - maar hy het verdwyn. Hy word vermoedelik deur sy ma se moordenaar aangehou. Sy uurglas is besig om leeg te loop.
“Jy het jou dogter se lewe gered” soebat adjudant Jordaan van Somerset-Oos vir Olaf. “Kom help ons nou om jou babaseun ook te red.”

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Blou moord
Francois Bloemhof
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof
Cover Sam se Liedjie
Hannah Howe

Kundenbewertungen