Z-A-K: Die Blou Planeet
Theresa van Baalen
EPUB
ca. 188,02 €
Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre
Beschreibung
Mitch en sy beste vriend Lionel besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners van Deltaville te red toe die ruimtewesens in die dorp land en inwoners begin ontvoer. Op die planeet Zenkion droom Imke (half-Aardling/half-Zenkioniet) daaroor om die Blou Planeet - Aarde - te besoek. Mitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise en ruimtewesens en ’n soeke na die plek waar elkeen behoort.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie