Dans, Jenna
Noreen Nolte
EPUB
ca. 7,63 €
Kinder- und Jugendbücher / Jugendbücher ab 12 Jahre
Beschreibung
Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor ’n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om ’n winterskool in die Kaap én ’n vertoning van die Russies balletgeselskap gratis by te woon. Maar sy hou nie rekening met die jaloerse Mineke en haar ma se onderduimse planne nie ...
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie