Diva

Isa Konrad

EPUB
ca. 14,26

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

<p>Deborah Deysel, ’n operasangeres uit Suid-Afrika, bevind haar ’n jaar ná ’n skandaal in haar private lewe weer in Zürich. Sy kom gou agter dat sy nie haar verlede kan ontvlug nie, toe die dirigent wat saam met haar in die skandaal betrokke was, weer met haar kontak maak. Hy oorreed haar om hom by sy ateljee in die operahuis te besoek, waar hy ’n geheime musiekopname aan haar toevertrou. Luitenant Janek Baptiste van die Zürich-misdaadpolisie ondersoek reeds die moord op ’n televisiepersoonlikheid toe hy een aand Operahuis toe uitgeroep word. ’n Dirigent is dood in sy ateljee aangetref en die laaste persoon wat hom gesien het, is ’n operasangeres met wie hy eens op ’n tyd ’n buite-egtelike verhouding gehad het. Twee wêrelde, opera en misdaad, kom teen mekaar te staan. Nog meer moorde volg. Die speurder en operasangeres span saam om ’n jare lange komplot oop te vlek. Dit lei tot ’n skokkende ontdekking. Van Isa Konrad se bekendste romans is die spanningsromans Die ondenkbare en Die soenoffer. Diva is haar elfde roman. Sy is in Namibië gebore en woon ’n geruime tyd reeds in Switserland.</p>

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Wraak en bloed
Marius Buckley-Quinn
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Om beter te kan moor
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof

Kundenbewertungen