Ek wil jou hê

Frenette van Wyk

EPUB
ca. 5,08

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Sugar is nou wel ’n mechanic en garage-eienaar maar sy is ook vrou. En onverwags bevind sy haar alleen saam met ’n aantreklike man op ’n 4x4-roete in ’n nag vol Bosveldsterre.

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen