Skrikkelmaan

Bets Smith

EPUB
ca. 14,26

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

<p>Beáte Sonnekus se lewe verander handomkeer toe haar pa in ’n motorongeluk sterf. Die rykmansdogter met die hartseer oë is alleenerfgenaam en staan meteens aan die hoof van die magtige Sonsoeker Ondernemings. Saam met die spanning van hierdie nuwe verantwoordelikheid, ontwikkel sy simptome wat met posttraumatiese stres verband hou. Die aantreklike geneesheer, gunsteling onder die elite se vroue, het nie goeie nuus vir haar nie en dit laat Beáte se lewe aan skerwe spat. Sy sien en hoor onverklaarbare dinge, sy weet nie meer of haar verbeelding haar parte speel nie. Daar is verskeie aanduidings dat haar pa nog leef, of is dit die pas gediagnoseerde siekte wat sinsbedrog veroorsaak? Eienaardige dinge gebeur in die sakeonderneming, gevolg deur inligting wat haar tot in haar siel skok. Haar impulsiewe huwelik dra by tot haar verwarring en later weet sy nie of sy enigeen meer kan vertrou nie. Toe sy Heidebaai toe ontvlug om helderheid te kry, ontdek sy dat liefde en passie nie ophou bestaan as mens weet jy gaan binnekort sterf nie. Of sy lank genoeg gaan leef om dit te ervaar en uit te leef? Waarskynlik nie. Bowendien is dit nie billik teenoor die man van haar hart om toe te gee aan die liefde nie. En oor alles hang die donkermaan, die tweede keer in een maand ...</p>

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Wraak en bloed
Marius Buckley-Quinn
Cover Swyg
Erla Diedericks
Cover Donker water
Martin Steyn
Cover Breekpunt
Marie Lotz
Cover Wegkruiper
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Oor jou dooie liggaam
Francois Bloemhof
Cover Kwaaiwater
Irna van Zyl
Cover Maalkolk
Marie Lotz
Cover Katvis
Annelie Botes
Cover Lokval
Bettina Wyngaard
Cover ’n Kwessie van tyd
Marten &quote;Doc&quote; van der Merwe
Cover Polsslag
Marie Lotz
Cover Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks
Cover Rooigety
Bets Smith
Cover Om beter te kan moor
Christelle van Rooyen-Wessels
Cover Kry vir jou!
Francois Bloemhof

Kundenbewertungen