Geraamte in die klas

Fanie Viljoen

PDF
ca. 7,49
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Human & Rousseau img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Stephan en Cobus is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk hulle onderwyser, juffrou Beneke, in ’n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie . . . want dan moet hulle haar op die skoolbus smokkel sodat hulle op 'n Graadsewe-toer kan gaan. En dan is daar boonop 'n wildejaagtog op 'n spoedvarkie, ’n geveg met 'n seekat, gevaarlike rekspronge, wilde ape en wie weet wat nog alles! En wat gaan hulle omtrent juffrou Beneke doen?

Kundenbewertungen

Schlagwörter

boeke vir die klaskamer, graad 7, skool, onderwysersgids, Cobus , juffrou, voorgeskrewe boek, middle grade, wetenskap, humor, Theodore Key, boeke vir seuns, MER-prys, Fanie Viljoen, snaakse stories, geraamte, juffrou Beneke, ATKV-Kinderboektoekenning, geraamte in die kas, Stephan