Die vyf susters
Eleanor Baker as Alex Muller
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was. Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Die vyf susters is die eerste titel in ’n reeks spanningsverhale deur Eleanor Baker. ’n Skerpsinnige whodunnit wat met ’n tikkie romanse en humor gepaardgaan.
Kundenbewertungen
<p><span>murder, Marie Lotz, theft, Elizabeth Wasserman, Francois Bloemhof, kwart-voor-sewe-lelie, Afrikaans, Alex Muller, leliemoordenaar, sisters, revolver, cosy crime, series, detective, liefde, cat, Sally Andrews, Osman, origami, mystery, romance, Madelein Rust, omnibus, kat, misdaad, keur, Adriaan Kruger, Fantastiese mevrou Smit, humor, milktart, Christine Wasserman, Irna van Zyl, five, Lerina Erasmus</span></p>, Christine le Roux, nineties, whodunnit