img Leseprobe Leseprobe

Rooisand

Die verhaal van Dirk Aruseb en die Bondelswarts

Jeremy Vearey

EPUB
ca. 13,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal. Rooisand speel af  in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier.   

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

First Nations, N|uu, Nama, Eerste Nasies, Khoi, Kalahari, Hendrik Witbooi