img Leseprobe Leseprobe

Onder water

Henda Olivier

EPUB
ca. 12,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Rebekkah Keller was ’n tiener toe haar pa oorlede is. Om aan die knaende verdriet te ontsnap begin sy lengte ná lengte vryslag in die skoolwembad te swem.  Meer as twintig jaar later woon Rebekkah steeds in Bloemfontein. Sy is geskei van haar man en sy werk voltyds by ’n prokureursfirma. Sy swem nooit meer nie. Een oggend stuur Rebekkah se beste vriendin vir haar ’n nuusberig wat die mat onder haar voete uitruk. Die verlede spoel soos ’n fratsgolf oor haar.    

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Vriendskap, Dis ek Anna, Bloemfontein, Anchien Troskie, Grooming