img Leseprobe Leseprobe

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

EPUB
ca. 13,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie.  Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar ’n weg ooptrap om the ontsnap aan die gevare van die hede én van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het?  

Weitere Titel von diesem Autor
Lize Albertyn-du Toit
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Namagowab, Riemvasmaak, Kinders van Spookwerwe, Nama, Richtersveld, Pella, Noord-Kaap, famieliestorie, verlore kind, Keimoes