Maalkolk
Marie Lotz
EPUB
ca. 12,99 €
Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage
Beschreibung
’n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel. Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus. Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
topverkoper, Wildekus, Fiskale, Magaliesberg, Roofdier, Polsslag, krimi, Anele Vilakazi, Port Edward, Alek Strauss, boogskiet