img Leseprobe Leseprobe

Diana se dag

Helene de Kock

EPUB
ca. 12,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Toemaar, jou dag sal kom . . . Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jong meisie erf sy die las van ’n skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie. Dit pla haar tot ’n studiebeurs haar help om haar passie vir wynmaak te laat ontluik. Maar in die Boland leer sy opnuut dat vooroordeel steeds stewig in die mensdom sit.  

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

baba, Boland, skande, liefde, vooroordeel, ATKV-prys, wynmaker