img Leseprobe Leseprobe

Dryf

Cecilia Steyn

EPUB
ca. 9,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring – asof vars lug 'n kitskuur sal wees vir haar kroniese siekte. Saam speel hulle speurder. Maar wat as die waarheid 'n tsunami is wat wag om hulle te verswelg?  

Kundenbewertungen

Schlagwörter

vermiste pa, whodunnit, boeke vir die vakansie, oseaan, aardverwarming, Stormwater, kusdorp, spanning, page turner, oseanograaf, aksie, natuurlike hulpbronne, vliegtuig, vliegtuigramp, tsunami, chroniese siekte, jeugfiksie, moord, ongeluk, Freya, riller, Caleb, Spanningsverhaal, mariene bioloog, natuurbewaring, water, see, vakansieleesstof, boeke vir seuns, raaisel, ekologie, natuurramp, vloek, tieners