Die wet van Gauteng
Hannes Barnard
EPUB
ca. 12,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Kapteine McKelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van ’n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog ’n lyk met ’n gapende linkeroogkas word gevind. Dit bring die getal slagoffers wat vanaf Februarie in die Gauteng-area met dieselfde modus operandi vermoor is op ses te staan. Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery. Hoogs leesbaar, aksiebelaaid en meesleurend.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Gauteng, Roet, ketjieng, faksiegevegte, politieke, riller, korrupsie, Wolk, huursoldaat, geldwassery, komeet, Halley