img Leseprobe Leseprobe

Vlam

Sidney Gilroy

EPUB
ca. 11,99

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha. Is dit moord? Selfdood? Of bloot ’n fratsongeluk?  

Weitere Titel von diesem Autor
Sidney Gilroy
Sidney Gilroy
Sidney Gilroy
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

kykNet-Rapport filmprys, speursersant Sollie Mthembu, nuwe begin, kaptein Brummels, Kliknek, Oos-Vrystaat, Middernag, genadedood