Elisabet se oorlog
Helene de Kock
EPUB
ca. 12,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde London vryheid en onvoorwaardelike liefde vind? Helene de Kock op haar beste.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Debora en seuns, Die kind uit die wingerd, Guy’s Hospital, romance, Somersneeu, Blitz, soeke, Morrison-skuiling, verhoudingsroman, Anderson-skuiling, Franse Weertandsbeweging, Helene de Kock, Tweede <span>Wêreldoorlog, liefde, Debora gaan huis toe