Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses
EPUB
ca. 7,49 €
Belletristik / Essays, Feuilleton, Literaturkritik, Interviews
Beschreibung
Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
MacKenzie, teken, middle grade, Nikki, lees, loser, <span>Dagboek, populêr </span>, skool, Chloe, nerd, skryf, Dork, gunsteling, vriende, lip gloss, Brandon, biblioteek, Zoey, privaat skool