img Leseprobe Leseprobe

Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster

EPUB
ca. 7,49

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik / Essays, Feuilleton, Literaturkritik, Interviews

Beschreibung

Nikki se skool hou ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Dork, Nikki, MacKenzie, gunsteling, vriende, Chloe, skool, lip gloss, privaat skool, biblioteek, Brandon, loser, <span>Dagboek, teken, lees, nerd, Zoey, populêr </span>, middle grade, skryf