img Leseprobe Leseprobe

Bientang

Jolyn Phillips

EPUB
ca. 9,49

Human & Rousseau img Link Publisher

Belletristik / Lyrik, Dramatik

Beschreibung

Van Bientang het net die naam van 'n restaurant in Hermanus oorgebly: Bientang's Cave, asook 'n weggooi-opmerking: die laaste Strandloper. Uit hierdie gegewens sny die digter se verbeelding spoor in 'n kontra-epos. Wie was Bientang? Te midde van historiese geskrifte, kontemporêre angste en oorlewerings verskyn buitelyne om haar vir oomblikke binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor 'n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie. 

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

buitestander, rituele, Wilma Stockenström, dosent UJ, 1800's, Yvette Christiansë se <em>Unconfessed</em>, Radbraak,  Chainoukwa, individualiteit, rebel, Tjieng Tjang Tjerries, onrein, Gansbaai, Die kremetartekspedisie,  !nau,  kolonialisme, rebelleer, Plaat, 2018 UJ-debuutprys, Hermanus, eie taal, kind van storm, teater, De Kelders, Die nuwe Afrikaanse prosaboek