Boytjie
Johnny Davids
EPUB
ca. 10,99 €
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle televisie- en sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees.
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
sportaanbieder, mishandeling, RSG, Supersport, Zing-kompetisie, verwerping, inspirasieverhaal, Kwêla, inspirasie, Kaapse vlakte