Lekkergoed vir die lewe
Susan Coetzer (Lux Verbi)
EPUB
ca. 10,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum
Beschreibung
Ten spyte van getroue kerkbywoning, Bybel lees en gebede is dit opvallend dat ons geloof dikwels nie ’n verskil in ons lewe maak nie. Hoe kan ’n mens dan in ’n nuwe kragtige geloofsrat inbeweeg? Deur 'n ware konneksie met die Here te maak. In hierdie 250 onopgesmukte dagstukkies deel Susan alledaagse stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaarder te ervaar. Die boek is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
kragtiger geloof, nuwe gewoontes, oordenkings, nabyheid aan God, konneksie, geestelike groei, dagstukkies, Lekkergoed, stories, ware geloof, futlose geloof