Geroep vir meer
Hoe om suksesvol te leef
Hykie Berg
EPUB
ca. 9,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum
Beschreibung
Jou wildste drome kom nie naby aan dit wat God vir jou beplan het nie. Hykie Berg, bekende akteur, outeur en entrepeneur gee praktiese riglyne oor hoe om suksesvol te wees en jou drome te bewaar. Hy gesels oor kwessies soos selfdissipline, intensionele optrede, verskonings uit die weg ruim en uitwerk wat jou visie en doel is in die lewe. Dis moontlik vir jou om 'n buitengewone lewe te lei. Dis wat God vir jou wil hê. Beweeg van ‘n gemiddelde lewe na 'n uitstekende lewe.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Binnelanders, Hykie Berg, My storie van hoop, ADHD, hoop, potensiaal, sukses, suksesvolle lewe, besigheid