Onbeskryflike genade
Stefaans Coetzee
EPUB
ca. 10,99 €
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie, van ’n dronk pa, donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na ’n nuwe begin, sy fisieke én geestelike bevryding. Dit is ’n verhaal wat vertel en gelees moet word, ’n boodskap van hoop en onbeskrylike genade.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Wit wolf, restorative justice, boekresensent, Stefaans Coetzee, vergifnis, Worchester bomplanter, Klerksdorp, genade