Geseënd is dié wat treur
Jy is nie alleen in jou verlies nie
EPUB
ca. 8,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum
Beschreibung
Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf geliefde outeurs hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Ons Christene se grootste troos bly egter dat daar lewe na die dood is: daar is 'n weersiens. Agter in die boek is 'n lys van tekste wat jy in jou Bybel kan gaan naslaan vir verskeie situasies.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
bemoediging, ondersteuning , oorwinning, troos, onderskraging, hartseer, pyn, rou, dood, treur, Verlies