img Leseprobe Leseprobe

Kultusse in Suid-Afrika

Jana Marx

EPUB
ca. 11,99

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie

Beschreibung

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen 'n sekte en 'n kultus, wie word in 'n kultus ingetrek en die kenmerke van 'n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om 'n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as 'n geliefde in 'n kultus vasgekeer is. 

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Krugersdorp moorde, BITE-model, sektes, Kwasizabanthu, ontsnapping, Scientology, Shepard Bushiri, Kultusse, Doom-profeet, wit teologie, Christ in Me Collective , Timothy Omotso, gedagtebeheer, Mancoba seven angels, Jana Marx