img Leseprobe Leseprobe

Die Jirre is my Wagter

Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt

Elias P Nel

EPUB
ca. 6,49

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum

Beschreibung

Die psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in. 

Kundenbewertungen

Schlagwörter

rieldans, psalms, streekstaal, Verneukpan, oom Goltros, Elias P Nel, ATKV, Bybel, Boesmanlandse Afrikaans