img Leseprobe Leseprobe

Kom ons praat oor die huwelik

Heinz Winckler, Aletté-Johanni Winckler

EPUB
ca. 9,99

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum

Beschreibung

Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.    

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

huwelik, floreer, Heinz Winckler, Aletté Winckler, finansies, hoop, huweliksmaats, seks en intimiteit, kommunikasie, huweliksberading, bagasie,  fondasies, ouerskap, skoonouers