img Leseprobe Leseprobe

Het ek my geloof verloor?

'n Verkenning

Pierre du Plessis

EPUB
ca. 9,99

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Christentum

Beschreibung

Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor waarheid, God, die Bybel en kerk as die tradisionele manier? Vandag se mense wil nie in belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beïndruk hulle nie. Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ’n uitnodiging om vrae te vra en te twyfel, te stoei en teen God se bors te slaan. Want Hy is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.

Weitere Titel von diesem Autor
Pierre du Plessis

Kundenbewertungen

Schlagwörter

hoop, twyfel, groei, tradisie, geloof, seerkry, verander, God, kerk, geloofsekerheid