Drie dekades van verandering
Die NG Kerk se pad na verruiming
Neels Jackson
EPUB
ca. 11,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie
Beschreibung
1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste tendense wat van 1990 tot 2020 in die NG Kerk plaasgevind het. Die wortel van die kerk word teruggevoer na Jesus toe, en die NG Kerk vandag kan ’n uitdagende toekoms op die spoor van Jesus Christus met vertroue tegemoet gaan.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
NG Kerk, gay-kwessie, apartheid, die NP in gebed, verruiming, vroue in die amp, kerkmusiek, teologie, verandering