img Leseprobe Leseprobe

Rut en Boas - ’n liefdesverhaal

Barend Vos

EPUB
ca. 9,49

Lux Verbi img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Wanneer Rut se skoonmoeder Naomi wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab. Tog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar empatie met almal gee. Hier triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, dié van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en ’n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare individue met hulle deugde én ondeugde maak.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Bybelroman, CBSA-prys, liefdesverhaal, Christelike roman, Uit die Beek, Christelike fiksie, Andrew Murray-prys, Boas, Rut