Leef lig
Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken
Jaco Strydom
EPUB
ca. 9,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie
Beschreibung
Die vroeë kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroeë kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om ’n verskil te maak in hierdie wêreld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan ’n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit ’n gewoonte word.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Anderkant die doringdraad, </em>Echo-gemeenskap<br /> </span>, gewoontes, eenvoud, <em>Beeld</em>, <em>Kerkbode, gebed, <em>Finesse</em>, gaan uit en doen, <em>Flink</em>, Vroe<span>ë kerk, weggee, Jaco Strydom, reis lig