img Leseprobe Leseprobe

Jesus vir almal

Die gay-gesprek in die kerk

Neels Jackson

EPUB
ca. 9,49

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie

Beschreibung

Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en  vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel.     

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

problematiese tekste, <em>Die Kerkbode</em>, NG kerk, aanvaarding, kerkverslaggewer, gay-kwessie, Jesus, homoseksualiteit, liefde