Onthou my
Helena Hugo
EPUB
ca. 9,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie
Beschreibung
Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin? Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek nie? Die gevolge van verkeerde keuses is vernederend en vernietigend. Dit slaan jou tot jy omval. Maar God is ’n God van tweede kanse; Hy help jou op en stuur jou na die plek waar jy eens gelukkig was, na mense wat jou onvoorwaardelik liefhet.? Die opvolg op Papierblomme.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
weskus, inspirerende fiksie, Papierblomme, gedwonge huwelik, geestelike fiksie, egskeiding