img Leseprobe Leseprobe

Die verlore seun vannie Gaatjie

Ivor Swartz

EPUB
ca. 10,99

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie

Beschreibung

"Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie." Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde"oppasser", terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.  

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

 Gaatjie, jeugpastoor<br />, moord, armoede,  genade,  gangs,  teologie,  Grabouw, 26es, tronk, verlore seun, terugkeer, dood