img Leseprobe Leseprobe

Ongeskonde

Alwyn Uys

EPUB
ca. 8,99

Lux Verbi img Link Publisher

Sachbuch / Biographien, Autobiographien

Beschreibung

Die kranige sportman Alwyn Uys word in die fleur van sy lewe verlam. Ten spyte van dié verlies en ander terugslae bly Alwyn se gees ontembaar. Hy besluit om sy lewe ten volle te leef: Hy word onder andere die eerste parapleeg ooit wat van Robbeneiland na Bloubergstrand swem. Ongeskonde is Alwyn se openhartige vertelling van sy worsteling en hoe hy met genade van Bo besluit het om uit te styg bo sy beperkinge. Sy eerlike verhaal sal jou inspireer om jou eie uitdagings aan te pak en te oorkom.  

Kundenbewertungen

Schlagwörter

ongeluk, driekamp, parapleeg, Maties rugby, Robbeneiland, Iron man, Alwyn Uys, swem, hoop, Shark Rugby Academy